from R1400
WhatsApp REQUEST QUOTE

Tweede Wind

Description

Tweede Wind Self-catering Holiday Apartment in the coastal town of Yzerfontein on the South African West Coast is owned and managed by a retired couple. Tweede Wind is a very neat and clean, modern self-catering apartment, located on the ground floor of a double storey hilltop-house, with a private entrance, and offers stunning unobstructed sea views.

Tweede Wind can accommodate up to four guests in two double bedrooms, one of which has an annex single room ideal for a baby, two bathrooms, an open-plan kitchenette, living area, and a patio. Each bedroom has a double bed, full en-suite bathroom, and a ceiling fan. The apartment is for your exclusive use and will never be shared with strangers.
The kitchenette is well-equipped for self-catering and contains a full fridge-freezer, two-plate induction hob with cooker hood, compact countertop airfry oven, microwave, sandwich toaster, cordless kettle, cutlery, crockery, and a wide variety of utensils, and also has a ceiling fan. A start-up supply of tea, coffee, rusks, ice, bottled water, briquettes and fire lighter, is supplied, also a sufficient quantity of cleaning materials, hand soap and toilet paper.

The comfortable living area features loungers, tables and chairs, mobile heater and knee blankets in winter, a 50 cm flat-screen TV, full DStv and Catch-up, and a TV streamer with Netflix, ShowMax and YouTube, an assortment of hand games, a pair of binoculars and uncapped 20/10 Wi-Fi. The patio offers two sunbeds and a picnic bench. There is an indoor charcoal braai (no wood), and a Weber braai for outside use.

Secure parking for one car, possibly two, is available inside the premises behind a motorised gate, otherwise a second car can be parked on the street. The entire building is equipped with an alarm system with external sensors and the area is patrolled by an armed-response company and neighbourhood watch.
As the house lies on sloping ground there is a flight of stairs to the apartment’s entrance, and therefore unfortunately not suitable for wheelchairs, or a movement-impaired person.

Read more about what you can expect

Enquire about loadshedding alternatives at this establishment.

Our Terms Directions Services & Spoils

View More

Facilities

Braai (Indoor)
Internet – Wifi
Loadshedding Alternatives
No Children under 12
Parking - Behind Security Gates
Seaview

Nature of establishment

Arrival & Depature

Check-in: 15:00
Check-out: 10:00

Specials & Packages

Traveling For Work

Sleeping Arrangements

2 Double Beds

Availability

  • Not Available
  • Available

Map

32 Kapokbos Crescent, Yzerfontein
23 reviews
West Coast, South Africa

Yzerfontein

03/26/2024

"Erik Vermeulen "

Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts. Lovely place to stay with an amazing view. Very friendly and accommodating hosts. Would definitely visit again!
West Coast, South Africa

Yzerfontein

01/30/2024

"Albert V"

Ongelooflik lekker! Dit was ongelooflik! Baie rustig en die mooiste uitsig. Die woonstel is skoon en netjies. Die gasheer was uitstekend.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

05/18/2023

"Denise Marais"

Tweede wind is alles wat jy verwag in oortreffende trap. Duidelike kommunikasie. Hartlike ontvangs, keurige woonplek wat met instap heerlik skoon en lekker ruik. Asemrowende uitsig met aktiewe voëllewe in die tuin. Dankie Rupert en Christine dat ons in hierdie stukkie juweel kon deel.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

05/02/2023

"Hannelie Untiedt"

5-ster verblyf met ongelooflike see-uitsig! Baie hoë standaard van netheid en gerief. Baie goed toegeruste en netjiese geriewe. Gasheer en gasvrou toeganklik en vriendelik. Uitsonderlike see-uitsig. Beslis 'n besoek werd - ook vir 'n langer tydperk.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/14/2022

"Richenda Fortuin"

Tweede Wind is net wat die siel nodig het. Ek en my man kon nie vir n beter plekkie vra as Tweede Wind. Die was net wat ons nodig gehad het van die gewoel van die besige lewe wat ons elke dag het. Die is 'n baie mooi, modern en rustige plekkie wat enige paartjie nodig het. Ons het ons tye baie geniet en wou net buite op die stoep sit en die branders en seelug aanskou, asemrowend. Ons was nie eens geaffekteer met beurtkrag nie en dit was net 'n plus. Ons kan nie meer dankie se vir Rupert en Christine vir hulle gasvryheid en die warme ontvangs. Ons sal definitief weer terugkeer.
View More
West Coast, South Africa

Yzerfontein

09/03/2022

"Desmarie Meintjies"

Idillies, baie netjies en waarde vir geld. Vanaf ons bespreking tot en met ons uitgeklok het, was Rupert en Christine baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons sal definitief weer na Tweede Wind terugkeer en beveel dit enige tyd vir enige iemand aan. Baie dankie vir 'n stukkie hemel op aarde.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

05/19/2022

"David Cronje"

"Die woonstel was baie ruim en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik en gerieflik te maak. Baie mooi panoramiese uitsig oor die see."
West Coast, South Africa

Yzerfontein

05/19/2022

"James Potgieter"

Heerlike Weskus-ontspanning. Tweede Wind is net die plek om in Yzerfontein te gaan ontspan en die seelug in te asem. Rupert en Christine se gastehuis is netjies, skoon en goed toegerus vir gaste. Die uitsig is asemrowend!
West Coast, South Africa

Yzerfontein

04/11/2022

"Ian Coetzee"

Fantasties! Nie stapafstand van die see af nie, maar die gerieflikste en netjiesste verblyf wat ons in 'n lang tyd geniet het. Beste uitsig aan die Weskus. Die eienaars is meer as gasvry, baie dankie.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

03/03/2022

"Christo Nortje"

Uitstekend! Klientediens is puik. Alles was net puik, die "views" van die see was net asemrowend! Sal beslis weer gebruik maak van Tweede Wind.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

02/01/2022

"Franco Agrella"

Lekker rus. Alles is baie netjies en skoon.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/28/2021

"Blanchet Spence"

Fantasties. Die ligging van die eenheid is besonders mooi. Die kalmte en stilte wat die area en eenheid bring is presies wat ons nodig gehad het vir ons wegbreek. Die gasvryheid van die eienaars was uit die boeke uit. Ons volgende wegbreek word klaar beplan.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/14/2021

"Marthina Sheun"

Baie dankie vir die gasvryheid, ons het baie lekker gekuier.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/14/2021

"Damien Fortuin"

Perfect, beautiful cozy home away from home! Thanks for creating a peaceful atmosphere! Just what we needed, a break from the busy City and our busy lives. Many thanks
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/14/2021

"Blanchet Spence"

Baie dankie vir al die bederfies. Baie dankie vir julle gasvryheid. Dit was super lekker plus super mooi. Julle plek is 'n juwel! We will be back!
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/14/2021

"Bianca Poole"

Thank you, Rupert and Christine, for hosting us. We visit a lot of different places but so far this is the place with the most thought about small detail everything was perfect, and we enjoyed our stay. We only regret not staying longer.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

10/04/2021

"Trudi Eksteen"

Ek kan nie genoeg vir Tweede Wind prys nie! ALLES was perfek en nog meer! Ons travel nogal baie en glo my, ek kan nie onthou dat ek al ooit in so ‘n skoon en netjiese wooneenheid gebly het nie. En boonop is dit luuks ook! Van die beddegoed tot die kitchen appliances – alles is in ‘n ander klas! Boonop het ons nie Yzerfontein geken nie en wow!! Ons is verlief!
West Coast, South Africa

Yzerfontein

09/22/2021

"Willem Nortje"

Fantastiese verblyf. Beveel aan vir enigeen. Verreweg die beste gastehuis en gasheer en gasvrou wat ons nog ooit gehad het. Absoluut skoon en netjies en enigiets wat jy mag benodig is daar. Dis nie bloot 'n kamer met 'n badkamer nie, maar 'n hele woonstel met sitkamer, eetkamer, kombuis en stoep met 180 grade uitsig oor see.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

09/21/2021

"Melissa Ross"

Pragtig! Ongelooflike mooi uitsig. Gasheer/-vrou is baie behulpsaam. Ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Netjies en skoon.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

08/26/2021

"Melissa Ross"

Perfek, die mooiste uitsig oor die strand. Gasheer en vrou is dierbare mense. Gaan uit hul pad om te verseker alles is perfek. Die woonstel is ten volle toegerus. Baie groter as wat ek verwag het. Ek het my tyd geniet, die rustigheid was net die regte dosis medisyne. Sal beslis vriende en familie aanbeveel. En dan ook terug wees in somer.
West Coast, South Africa

Aug 2021

08/24/2021

"Melissa Ross"

Perfek, die mooiste uitsig oor die strand. Gasheer en vrou is dierbare mense. Gaan uit hul pad om te verseker alles is perfek. Die woonstel is ten volle toegerus. Baie groter as wat ek verwag het. Ekt my tyd geniet, die rustigheid was net die regte dosis medisyne. Sal beslis vriende en familie aanbeveel. En dan ook terug wees in somer.
West Coast, South Africa

Yzerfontein

04/07/2021

"Sharlene Horn"

Pragtig, rustig, liefdevol, gesond met vreugde. Nuwe ontdekking vir lekker kuier!!
West Coast, South Africa

Yzerfontein

02/25/2021

"Hannah Moore - 23 February 2021"

This really felt like home away from home for 10 days. Owners Rupert and Christine are the kind of hosts you want to make friends with and stay chatting to for a long time. Their attention to detail and consideration of guests is next to none and this must be the cleanest Airbnb. I’ve ever stayed at! Spectacular views over the Atlantic and the perfect spot to read, rest, work remotely and soak up the beauty that is Yzerfontein. It was a pleasure and a joy to stay here - worth every cent and more. Thank you Christine and Rupert!”
View More

Write a review

from R1400 per night
View Rates & Place Booking

I have a Question

For any questions or general enquiries please contact us.

Contact Us WhatsApp